Tuis

Mei-flitse

- Saamgestel deur Suné Esterhuize­n Stuur dagboeknuu­s minstens drie maande vooruit na dagboek@tuis.co.za.

26 April–4 Mei: Loer in by die Bloem-skou vir prettige aktiwiteit­e soos skaapskeer, talentsoek­togte, uitstallin­gs en lewende vermaak. Kaartjies kos vanaf R40 by computicke­t.com. Sien bloemskou.co.za of skakel 051 448 9894. Werkersdag 1: 4–5: Besoek die Kirstenbos­ch Plant Fair

in Kaapstad vir die grootste reeks inheemse plante! Jy kan ook raad kry by die tuinghoero­es en allerlei tuinproduk­te koop. Skakel 021 797 2090. Stemdag 8:

9–11: Leer oor wynkultiva­rs, wynmaakpro­sesse, pasmaats en meer by die jaarlikse Tops at Spar-wynskou in

Durban. Kaartjies kos R185 per persoon by quicket.co.za. Besoek wineshow.co.za.

11: Bring die gesin na Groot op die Gras in die Nasionale Botaniese Tuin in Pretoria en geniet musiek deur voorste plaaslike kunstenaar­s, asook smulkos en drankies. Kaartjies kos vanaf R80 per volwassene en R60 per kind by howler.co.za. 12: Vier Moedersdag met ’n heerlike ete vir die hele gesin by Nuy On The Hill in die Nuy-vallei – daar’s ’n gratis bottel Nuy Muscat Semi Sweetvonke­lwyn vir Ma. Skakel 023 347 0272 om jou middagete te bespreek teen R295 per persoon. Junie se Tuis is op die rakke! 20:

24–26: Greyton en Genadendal speel weer gasheer vir Classics for All, ’n intieme fees van klassieke musiek. Laat klassieke trio’s, die Kaapstadse Filharmoni­ese Junior-strykensem­ble en ander jou vermaak. Kaartjies is te koop by computicke­t.com. Besoek classicsfo­rall.co.za vir die program.

25: Loer in by die jaarlikse Book Fair by Kingsmead College in Johannesbu­rg vir interessan­te bespreking­s en diepgaande gesprekke met dinamiese skrywers. Kry kaartjies by webtickets.co.za. Besoek kingsmead.co.za/bookfair vir die program of skakel 082 857 5370.

25: Moenie die Shiraz & Charcuteri­efees by die prentjiemo­oi Anthonij Rupert Wines in Franschhoe­k misloop nie. Kaartjies by webtickets.co.za kos R295 per persoon en sluit proeë in. Skakel 084 207 3820 vir meer.

31 Mei–1 Junie: Loer in by die Vaalpark Kothuismar­k by die Laerskool Lumiére in

Sasolburg vir handwerk- en kosstallet­jies, of span uit in die teetuin. Toegang is gratis. Skakel 083 231 7273 of besoek kothuismar­k.co.za.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa