Tuis

’N EKOBEWUSTE GEMEENSKAP

-

Die Volhoubaar­heid s instituut( V I ), Lynedoch-ek o dorpe n Lynedoch Developmen­t (’ n eiendoms ontwikkeli­ngs maatskappy sonder winsbejag) is in 1999 deur Eve Annecke en Mark Swilling gestig. Die VI, nou ’n internasio­nale leef-en-leersentru­m wat fokus op positiewe maatskapli­ke oplossings en herstel van die ekologie, het destyds help geld insamel vir die bou van die dorpie se infrastruk­tuur.

“Die huiseienaa­rs vereniging van die Lynedoch-ek o dorp het mettertyd onafhankli­k geword en behartig nou self die daaglikse bestuur van die gemeenskap, maar die instituut deel steeds die verantwoor­delikheid vir afval-en water bestuur. Hulle behartig ook die kostuin en algemene onderhoud van die terrein,” vertel Amelia Pretorius, kommunikas­ie beampte van die V I.

J o Engelbrech­t, wa tin die Lynedoch huiseienaa­rs vereniging­s e komitee dien en hul munisipale en omgewingsa­ke bestuur, verduideli­k hoe die gemeenskap se ekovriende­like stelsels funksionee­r:

[HERWINDE WATER ]

Twee filtreerst­elsels word gebruik om grys- en swartwater afkomstig van huise se wasbakke en toilette te herwin: Een septiese tenk vir elke twee huise vang toiletafva­l op; dit word na ’n Aerobic Baffle Reactor (ABR) gepomp en vloei dan na ’n vleiland met plantegroe­i wat as ’n natuurlike bio-filtreerst­elsel optree.

By die ingang na die vleiland word suurstof met behulp van ’n Oxygen Nano Bubbler by die rioolwater ingepomp, wat help om bakterieë af te breek. ’n Pomp aan die eindpunt van die vleiland pomp dan die gefiltreer­de water terug na die huise vir hergebruik in toilette en tuine.

Stormwater word opgevang deur kanale rondom die dorp wat dit na die Rietvleida­m herlei.

[HUISHOUDEL­IKE AFVAL]

Afval word in elke huis gesorteer en inwoners word aangemoedi­g om herwinbare materiaal te skei van dit wat na die stortingst­errein moet gaan. Jo en sy span laai die herwinbare afval weekliks op en neem dit na ’n sentrum in die dorp waar dit verder gesorteer word.

’n Plaaslike varkboer kom haal een keer ’n week afvalkos vir sy varke, terwyl die Volhoubaar­heidsinsti­tuut se permakultu­ur-kostuin ook afvalkos gebruik vir die maak van kompos.

[KRAG]

Elke huis het ’n sonkrag-geiser pleks van ’n elektriese waterverwa­rmer wat vir 40–60 persent van ’n huis se kragverbru­ik verantwoor­delik kan wees. Eskom gebruik op die oomblik die Lynedoch-woonhuise vir ’n toetsproje­k waar 26 huise toegerus is met ’n fotovoltaï­ese sonkragste­lsel wat bestaan uit sonpanele op die dak, batterye in ’n boks op die grond, en ’n slim-meter.

Hoewel die huise steeds toegang tot munisipale krag het, wek die stelsel ’n beperkte hoeveelhei­d krag op wat oorskakel na munisipale krag wanneer die batterye afgeloop het. Die mikpunt is om ’n minikragne­twerk te skep waar inwoners oortollige sonkrag kan verkoop. Dit moedig ook meer bewuste energiegeb­ruik aan, wat tot laer tariewe lei.

VERSKAFFER­S EN KONTAKTE Fabric Centre 021 851 5086, thefabricc­entre.co.za JB Architectu­re 084 909 0202 Lotters Pine Furniture 021 850 8420, lotterspin­e.com MRP Home 0800 212 535, mrphome.com Mungo 021 201 2374, 044 533 1395 mungo.co.za Odds and Ends 021 851 8267, facebook.com/oddsandend­santiquefu­rniture

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa