Tuis

Bak jou koekieblik­ke vol!

Vyf maklike resepte vir vakansieko­ekies.

- Deur Johané Neilson Foto’s Francois Oberholste­r

VANIELJEKO­EKIES

Dié bros koekie is almal se gunsteling; as jy nie lus het om die deeg uit te rol en in vorms te sny nie, rol dit eenvoudig in balletjies van okkerneutg­rootte en druk plat met ’n vurk soos die grondboont­jiebotterk­oekies op bl. 120.

Maak genoeg vir ’n sterreheme­l vol Bereidings­tyd: 1 uur (rustyd ingesluit) Baktyd: sowat 8–10 minute per bakplaat Oondtemper­atuur: 180 °C

• 180g botter

• 80g (160ml) versiersui­ker • 1 groot eier

• 5ml vanieljege­ursel

• 280g (500ml) meel

1 Klits die botter en suiker saam in ’n mengbak tot lig en romerig (’n elektriese klitser maak dit makliker). Klits die eier en die vanieljege­ursel by. Meng laaste die meel met die hand by totdat die deeg bymekaarko­m. Keer uit op ’n skoon werkopperv­lak en knie tot dit net glad is. Vorm die deeg in twee plat skywe, bedek met kleefplast­iek en laat rus vir 30 minute in die yskas. (Die koue, plat skywe deeg is baie makliker om uit te rol.)

2 Voorverhit die oond. Strooi ’n bietjie ekstra meel op die werkblad, haal die eerste deegskyf uit die kleefplast­iek en rol dit met ’n koekroller uit tot sowat 5 mm dik. Gebruik ’n paletmes om die uitgerolde deeg op te lig en seker te maak dit kleef nêrens aan die oppervlak vas nie. Sny nou met koekiedruk­kers vormkoekie­s uit en pak op bakplate wat met bakpapier uitgevoer is. Bring enige orige deeg weer bymekaar, rol weer uit en sny nog vorms uit. Herhaal tot al die deeg gebruik is. 3 Bak nou vir sowat 8–10 minute per bakplaat totdat die koekies mooi gaar is. Dit help om al die koekies op dieselfde bakplaat dieselfde grootte en dikte te hou sodat almal gelyk gaar bak. Laat die koekies afkoel op ’n draadrakki­e en versier na willekeur wanneer dit koud is – of geniet dit net so. Bêre in ’n lugdigte houer.

Wenk Pleks van vanieljege­ursel kan jy die deeg ook met fyngeraspe­rde sitrusskil, ’n paar laventelbl­ommetjies of tiemieblaa­rtjies geur. Speel gerus.

KONINKLIKE VERSIERSEL

Km koekies met ’n spuitsak te versier is groot pret. s ũLJ wil hġ ũou versiersel moet blink en hard droog word͕ is diĠ versiersel die antwoord. ^ſ ŵĂĂŬ ũLJ ͘͘͘

ƐƵƵrůeŵŽeŶ­ƐĂƉ bLJ. Die mengsel moet loperig genoeg wees om met ’n spuitsak te teken͕ maar stLJĨ genoeg dat ũou ontwerp sLJ vorm hou. 'ebruik daarom ũou oordeel wanneer ũLJ die versiersui­ker bLJmeng. ^kep nou die wit versiersel in ’n spuitsak met ’n klein skrLJĨpunt en versier ũou koekies.

'eŬůeƵrĚe ǀerƐierƐeů s ũLJ verskillen­de kleure wil gebruik͕ verdeel die wit versiersel tussen bakkies en kleur elke hoeveelhei­d individuee­l met kleursel. s die kleursel die versiersel te loperig maak͕ voeg weer ’n bietũie versiersui­ker bLJ totdat dit stLJĨ genoeg is.

SIT ’N VENSTER IN]

sensterkoe­kies is die grġnd skoonsuste­r van ’n gewone vanielũeko­ekie en lLJk alte mooi aan ’n

KŶƚŚŽƵ s ũLJ die koekies wil ophang͕ moet ũLJ ’n gaatũie in die rou deeg maak voor ũLJ dit bak sodat ũLJ ’n toutũie daardeur kan rLJg. хх

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa