Tuis

Kos & drank vir die siel

-

Die Lourensfor­d-landgoed in Somerset-Wes het pas sy Limited Release Cuveé 108 bekendgest­el. Dit word gemaak van druiwe wat meer as ’n dekade gelede geoes is en daarna vir 108 maande op die moer gelê het. Net 419 bottels van dié komplekse dog elegante vonkelwyn is ná die eerste ontgisting uitgereik.

Koop dit by die Lourensfor­d-proelokaal (Maandag tot Sondag, 09:00–17:00) teen R660. Besoek lourensfor­d.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa