Tuis

Blokraai #132 WEN ’n boek van R290

-

In sy jongste boek, Gaan Suid-Afrika oukei wees?, vra die politieke joernalis en skrywer Jan-Jan Joubert 17 sleutelvra­e rakende die huidige politieke landskap in Suid-Afrika sedert die ANC se oorwinning in die 2019-verkiesing. Hy wonder onder meer: met pres. Cyril Ramaphosa se mandaat sterker as ooit, kan hy sy beloftes nakom om die korrupsie wat die afgelope nege jaar die ANC geteister het, uit te roei; en sal Suid-Afrika oorleef en floreer te midde van uitdagings soos die grondhervo­rmingsdeba­t, rassespann­ing en ’n swak ekonomie?

Die eerste 8 lesers wie se korrekte blokraai ons trek, wen ’n eksemplaar van Gaan Suid-Afrika oukei wees? ter waarde van R290.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa