Tuis

OP DIE KASSIE

-

Kp ĞĂĚůŝŶĞ ĞƐŝŐŶ ;seisoen 1 begin 23 Desember op dhe Home

Channel, kanaal 176 op DStv), nooi Shaynna Blaze ons in by die kreatiewe wêreld van binneontwe­rp. In elke episode sien ons hoe ’n huiseienaa­r Shaynna se firma opdrag gee om hul huis te vernuwe en beleef ons al die drama saam met haar span. Hulle moet hulle tydens die opknap by allerhande karakters, huistipes, smake en begrotings aanpas ʹ en seker maak hulle kry alles binne die spertyd klaar͊

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa