Tuis

JAKARANDA-KINDERHUIS SE LIGGIEFEES

-

1–31 Desember: Pretoria

Vier die feestyd met ’n besoek aan die jaarlikse Liggiefees by die Jakaranda-kinderhuis. Die 21 huise word dan met duisende liggies versier en oopgestel vir die publiek. Besoekers kan ook uitsien na lewende vermaak, ’n Kersmark, gesinspret en vele meer. Besoek jacarandac­hildren.co.za vir inligting oor kaartjies of skakel 012 800 4700 vir besonderhe­de.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa