Tuis

LIGKUNS BY SPIER

-

8 Desember–19 Januarie: Stellenbos­ch

Besoek die geskiedkun­dige plaas Spier vir ’n uitstallin­g van lig- en klankkunsw­erke. Kom kyk tydens ’n rustige stappie na die 18 besonderse kunswerke versprei oor die plaas. Toegang is gratis, maar bespreek vooraf ’n ete of piekniek. Besoek spier.co.za of skakel 021 809 1100.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa