Tuis

WINKELS TOE

-

Mobelli Furniture + Living het onlangs sy eerste vlagskip-konsepwink­el oopgemaak in Afrika se grootste winkelsent­rum – Fourways Mall in Johannesbu­rg. Mobelli hou ’n groot verskeiden­heid meubels vir binne én buite aan. Die konsepwink­el het inspireren­de vertrek-uitstallin­gs, en ’n area waar jy die nuutste toevoeging­s tot hul aanbod kan sien.

Sien meer by mobelli.co.za

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa