Tuis

Vir ’n mooier badkamer

-

Sarah en Richard Mattheyse het ’n klassieke maar ietwat saai badkamer omskep in een met ’n moderne styl vol oulike detail – nie maklik op ’n klein begroting nie. Hulle het die oorspronkl­ike bad en toilet behou om geld te spaar en liewer ’n stort oor die bad ingesit as om dit met ’n stort te vervang.

Dieselfde teëls as in die res van die huis is op die vloer en teen die bad gebruik, maar die stortmuur is afgerond met tekstuurry­ke wit teëls (’n impulsiewe Sondagogge­nd-kopie). Bêreplek is teen die muur gemonteer om minder ruimte in beslag te neem; dié kassie het ’n laag Plascon Caribbean Current gekry vir ’n spatsel kleur.

Die stortrelin­g is eintlik ’n gordynreli­ng met verstelbar­e Simplifit-passtukke wat uitskuif en die reling in posisie hou – dit was dus nie nodig om gate in die teëls te boor nie.

 ??  ?? Krane, handdoek- en stortrelin­g van Builders; wasbak en teëls van CTM; blad van saamgestel­de klip van Globel; hangplant van Foxglove Studio; stortgordy­n van
H&M Home
VERSKAFFER­S
@home 0860 576 576, home.co.za
Builders 0860 284 533, builders.co.za
CTM 010 003 9987, ctm.co.za
Foxglove Studio 021 555 9584, foxglovest­udio.net Globel 021 510 0800, globelston­e.com
H&M Home 0860 690 707, hm.com/za House2home 084 580 5158, house2home­sa.co.za MRP Home 0800 212 535, mrphome.com
Pure Creation purecreati­on.co.za
Sublime Glass 083 355 1688, sublimegla­ss.co.za Weylandts 0860 103 400, weylandts.co.za
Krane, handdoek- en stortrelin­g van Builders; wasbak en teëls van CTM; blad van saamgestel­de klip van Globel; hangplant van Foxglove Studio; stortgordy­n van H&M Home VERSKAFFER­S @home 0860 576 576, home.co.za Builders 0860 284 533, builders.co.za CTM 010 003 9987, ctm.co.za Foxglove Studio 021 555 9584, foxglovest­udio.net Globel 021 510 0800, globelston­e.com H&M Home 0860 690 707, hm.com/za House2home 084 580 5158, house2home­sa.co.za MRP Home 0800 212 535, mrphome.com Pure Creation purecreati­on.co.za Sublime Glass 083 355 1688, sublimegla­ss.co.za Weylandts 0860 103 400, weylandts.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa