Tuis

Die probleem

-

Moira Strydom van Roodepoort skryf Ons het ’n tuiskantoo­r (in sy vorige lewe ’n dubbelmoto­rhuis), maar dit het nou stoorplek geword vir alles wat nie plek in die huis het nie. Ek wil dit graag as ’n gastekamer inrig; daar is reeds ’n badkamer. Die plan is om ’n bed met bedkassies, en dalk ’n stoel of twee in te bring en die beligting te verander. Ek oorweeg ook blou as aksentkleu­r. Wat dink julle?

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa