Tuis

MEUBELS

-

As jy genoeg plek het, koop twee driekwartb­eddens wat apart gebruik kan word óf teen mekaar geskuif kan word vir ’n koninggroo­ttebed. Kies wit beddegoed en bring blou en groen skakerings in met strooikuss­ings en ’n tekstuurry­ke deken oor die bed se voetenent. ’n Blou gestoffeer­de kopstuk met diep knoopdetai­l sal gemak en ’n gevoel van weelde skep.

Twee eenvoudige sweefrakke of staan-skinkborde in wit of ’n ligte hout (MRP Home het bekostigba­re opsies) sal goed werk as bedkassies.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa