Tuis

IN DIE BADKAMER

-

Verf die wasbakkas wit en vervang die donker toiletsitp­lek met ’n witte om die ruimte op te helder. Oorweeg ook om die handdoekre­lings en toiletrolh­ouer met nuwes van satynchroo­m te vervang, en vervang die gordyne met wit Venesiese blindings of ’n Romeinse blinding in ’n kleur wat by die palet in die vertrek pas.

Kies ’n sagte matjie en blou en groen handdoeke. Rond die vertrek af met prente in wit rame, ’n groot spieël agter die wasbak en ’n vaas met vars blomme. >>

KONTAK redcatdesi­gn.co.za

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa