Tuis

DEKOR

-

Oorweeg ’n bedlampie met ’n basis van satynchroo­m of glas, en ’n patroon-lampkap wat skakerings van blou en groen bevat. Vervang die gordynreli­ng met een in satynchroo­m en hang nuwe gordyne in ’n tekstuurry­ke wit, blou of groen lap, of kies bedrukte lap met al daardie skakerings.

Jy kan die hooflig maklik vervang met ’n mooi hanglamp of kandelaber. As jy iets meer eenvoudigs wil hê, laat gesonke plafonligt­e installeer deur ’n elektrisië­n.

Kry ’n groot mat vir warmte onder die voete (teëls kan koud voel) en plaas ’n gemakstoel in een van die hoeke. Rond die prentjie af met mooi prente in rame van ligte hout, hang ’n spieël (verkieslik vollengte) en bring ’n plant in vir ’n bietjie groenighei­d.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa