Tuis

Kortliks

-
 ??  ?? V: Waar kan ek stoele soos dié op bladsy 60 van die April 2019-uitgawe koop? – Alana Niewoudt, Pretoria
A: Dié stoele is van Block & Chisel (blockandch­isel.co.za), maar jy sal soortgelyk­e stoele by Cielo (cielo.co.za) en SHF (shf.co.za) kan kry.
V: Waar kan ek stoele soos dié op bladsy 60 van die April 2019-uitgawe koop? – Alana Niewoudt, Pretoria A: Dié stoele is van Block & Chisel (blockandch­isel.co.za), maar jy sal soortgelyk­e stoele by Cielo (cielo.co.za) en SHF (shf.co.za) kan kry.
 ??  ?? V: Waar kan ek ’n hanglamp soos die een op bladsy 56 van die September 2018-uitgawe kry? – Freda Coetzee, Garies
A: Kyk uit vir sulke lampe by Eagle Lighting (eaglelight­ing.co.za), Builders (builders.co.za), The Lighting Warehouse (lightingwa­rehouse.co.za) of K. Light (klight.co.za).
V: Waar kan ek ’n hanglamp soos die een op bladsy 56 van die September 2018-uitgawe kry? – Freda Coetzee, Garies A: Kyk uit vir sulke lampe by Eagle Lighting (eaglelight­ing.co.za), Builders (builders.co.za), The Lighting Warehouse (lightingwa­rehouse.co.za) of K. Light (klight.co.za).
 ??  ?? V: Waar kry ek ’n mat soos die een op bladsy 63 van die Junie 2019-uitgawe? – Hannelie Schoonraad, Fochville A: Dié mat is van Arabesque (arabesque-shop.com). Oriental Carpet Gallery (orientalca­rpetgaller­y.co.za) en Rugs Original (rugsorigin­al.co.za) verkoop ook mooi kelims. >>
V: Waar kry ek ’n mat soos die een op bladsy 63 van die Junie 2019-uitgawe? – Hannelie Schoonraad, Fochville A: Dié mat is van Arabesque (arabesque-shop.com). Oriental Carpet Gallery (orientalca­rpetgaller­y.co.za) en Rugs Original (rugsorigin­al.co.za) verkoop ook mooi kelims. >>
 ??  ?? V: Waar kom die mat op bladsy 25 van die Junie 2018-uitgawe vandaan? – Fiona Abbott, George A: Die mat is van MRP Home; kyk by Rugs & Such (rugsandsuc­h.co.za) en Airloom (airloom.co.za) vir iets soortgelyk­s.
V: Waar kom die mat op bladsy 25 van die Junie 2018-uitgawe vandaan? – Fiona Abbott, George A: Die mat is van MRP Home; kyk by Rugs & Such (rugsandsuc­h.co.za) en Airloom (airloom.co.za) vir iets soortgelyk­s.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa