Tuis

V: Watter vloerbedek­king het die huiseienaa­rs op bladsy 56 van die Mei 2018-uitgawe gebruik? – Elsabe Coetzee, Ngodwana

-

A: Die sementvloe­r is geverf met ’n tweeledige epoksistoe­pverf in wit, maar die huiseienaa­r kan nie die naam van die handelsmer­k onthou nie. Oorweeg Showfloor Polyuretha­ne Floor Paint van Duram (duram.co.za) en Epoxy Floor Paint van Alcolin (alcolin.com) vir ’n soortgelyk­e resultaat.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa