Tuis

Wat jy nodig het

-

INKOPIELYS

• 18 mm-laaghout, in die volgende stukke gesaag: vier 750 x 50 mm (rakstutte) een 750 x 350 mm (rak) twee 750 x 100 mm (bottelrak) een 700 x 50 mm (glasrak se rugkant) twee 132 x 50 mm (glasrak se sye) een 700 x 150 mm (glashanger) twee 950 x 400 mm (blad) • gegalvanis­eerde waterpype (15 mm) ses 750 mm-lengtes vier 150 mm-lengtes vier T-sokke agt flense

• een pakkie 6 mm x 50 mmspaander­bordskroew­e

• een pakkie 8 mm x 30 mmspaander­bordskroew­e

• een pakkie 8 mm x 40 mm-spoorskroe­we

• een pakkie wasters • houtlym (Alcolin Fast

Set Wood Glue)

• houtvuller • skuurpapie­r

GEREEDSKAP

• koordlose boor en 3 mmboorpunt, asook 25 mm- en 40 mm-plaatboorp­unt • figuursaag • potlood • maatband • winkelhaak • waterpompt­ang

• 13 mm-soksleutel

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa