Tuis

BLY KOEL MET ISOBOARD

Verbeter jou huis se isolasie met energiedoe­ltreffende IsoBoard.

-

IsoBoard bied jou ’n isolasie-oplossing vir nuwe én bestaande geboue, en dis een wat jy self kan installeer. Nou kan jou huis enige temperatuu­rskommelin­gs sonder moeite hanteer en kan jy jou leef- en werkruimte­s gemaklik hou vir die volle leeftyd van die gebou.

Dié omgewingsv­riendelike termiese isolasie is geskik vir al die onderskeie dele van jou huis en is net so veelsydig as wat dit doeltreffe­nd is.

Dit hou jou huis se temperatuu­r konstant, wat beteken jy gebruik minder elektrisit­eit vir verwarming en verkoeling.

Vir nog wenke, planne en inligting, besoek

isoboard.com, “like” ons op facebook.com/ isoboard en volg ons op Twitter by @isoboard.

 ??  ?? IsoBoard is maklik om te installeer; kyk die video op tuis.co.za.
IsoBoard is maklik om te installeer; kyk die video op tuis.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa