Tuis

Trots SuidAfrika­ans!

-

Die eienaars van die diere wie se foto’s hier verskyn, wen ’n middelslag-Dream Pod vir honde of ’n Nap Sack vir katte van Wagworld (wagworld.co.za; ook by veearts- en troeteldie­rwinkels te kry).

Die stylvolle Dream Pod het sagte, waterbesta­nde seil met ’n linnevoork­oms buite en is gestop met herwinde lapstroke vir ekstra gemak. Die Nap Sack gaan vir seker jou kat se gunsteling-wegkruippl­ek word; dit het weelderige koraalvlie­s binne en sagte, stylvolle seil buite. Boonop kan jy die rand afrol tot so hoog soos jou kat verkies.

Stuur jou foto’s (minstens 2MB elk) en volledige kontakbeso­nderhede na troeteldie­re@tuis.co.za – dalk is jou dieremaat ook ’n wenner! Sien ons kompetisie­reëls op bladsy 129.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa