Tuis

SKADU ONDER BOME

-

As plante onder bome uitgestrek groei of vergeelde loof het, kry hulle dalk nie genoeg lig nie. Sny een of twee laer boomtakke af en dun ander uit – kies ’n sonnige dag en snoei ’n bietjie op ’n slag terug sodat jy presies kan sien hoeveel lig jy deurlaat.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa