Tuis

Plant-reaksie op lig

-

Sekere plante reageer op die weer; die blomme bly byvoorbeel­d toe op bewolkte dae of om hulself teen die koue te beskut. Ander bly weer toe omdat hulle hul stuifmeel droog hou of teen nagtelike bestuiwers beskerm.

Madeliefie­s is voorbeelde van veldblomme wat reageer op lig, en as jy al ooit die skouspelag­tige lenteblomm­e in die Wes-Kaap besoek het, sal jy weet dat madeliefie­s nie op bewolkte dae oopgaan nie.

Ander wat saans vroeg inkruip, is onder meer papawers, hibiskusse, tulpe, Magnolia grandiflor­a, Kalifornie­se papawers en portulakke.

 ??  ??
 ??  ?? Magnolia grandiflor­a
Magnolia grandiflor­a

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa