Nigella damascene
Plantgids
Volson
Gemiddelde waterbehoeftes Rypbestand
Groei 50cm hoog
Die eenjarige duiwel-in-die-bos met blomme wat blou, wit of pienk kan wees, blom in die lente en vroegsomer. Dit groei baie maklik van saad wat direk in die bedding gesaai kan word. Die plant is redelik gehard en het nie baie water nodig wanneer dit eers gevestig is nie. Dit selfsaai ook oorvloedig; verplant saailinge as hulle te opmekaar opkom.
Nigella is ’n goeie plukblom en is ook eetbaar.