Tuis

Oenothera berlandier­i

-

Dié plante is die ideale

pasmaats. Hulle groei nie te hoog nie en dra blomme wat die roosbeddin­g komplement­eer. – Jessie

Plantgids

Volson

Gemiddelde waterbehoe­ftes Rypbestand

Groei tot 30cm hoog

Die meerjarige nagblom groei vinnig en vra nie veel aandag nie. Dit dra van die lente tot die herfs pragtige ligpienk klokvormig­e blomme. Dit lyk mooi as ’n groot groep van hulle as grondbedek­ker bymekaar staan.

Sny dit ná blomtyd effens terug om netjies te maak. Trek uit en verplant as dit te indringend raak en ander plante in die bedding se groeiplek oorneem.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa