Tuis

DIE VOLGENDE GENERASIE

-

Met inspirasie uit Soweto, Mama D en haar ouma se kos, het Nthabiseng Ramaboa, ook bekend as Sjef Nti, besef sy moet ou bekende geure op ’n vars manier inspan om die jonger generasie se aandag te trek. Haar eerste kookboek, My Modern African Kitchen (R350, Quivertree), fokus juis op dié nuwe aanslag en vier die kosse wat trots SuidAfrika­ans is. Dit bevat ’n verskeiden­heid resepte, van maklike kortpaaie tot gunsteling­e geïnspiree­r deur haar grootwordj­are in Soweto, en selfs ’n hoofstuk met bydraes deur vriende.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa