Tuis

[ ’N PASSIEWE BOUMETODE SAAM MET DIE NATUUR]

-

Anette het aanvanklik voorgestel dat hulle met sandsakke of strooibale bou, maar hulle het daarteen besluit omdat die klimaat van uiterstes baie onderhoud sou beteken.

Johan se ingenieurs­vernuf en Anette se navorsing oor passiewe boumetodes – waar jy saam met die natuur werk – het goed te pas gekom om allerlei uitdagings te oorkom. “Besoekers is altyd verstom oor hoe gematig die huis is teenoor wat ook al buite gebeur,” sê Johan. “Belaglik gemaklik,” beaam Anette. Hier is die redes:

Kriģntasie

ie huis staan op ’n berg en is daarom aan uiterstes blootgeste­l.

ie temperatuu­r kan tot onder vriespunt daal, maar Anette onthou ook die keer toe die kwik vyf dae nĄ mekaar tot ϰϳ ° geklim het. Maar sonder elektrisit­eit is lugversorg­ing nie ’n opsie nie.

“anksy die bakkrans se ligging front ons huis perfek tussen noord en noord-noordoos. Aan die noordekant keer ’n dakoorhang die somerson van die groot vensters af, maar laat in die winter genoeg son in vir heerlike hitte.”

Kruisventi­lasie

ie huis is grootliks met ’n oop plan ontwerp. Aan die leefvertre­k se kant is daar ook ’n opening van sowat ϭϮ0 Đm tussen die hoofslaapk­amer se muur en die plafon gelaat. “şt, tesame met verskeie vensters wat die lug oos-wes deur die huis laat trek, asook ventilasie-vensters bo die skuifdeure, is van die omgewingsv­riendelike beginsels wat ons toegepas het vir verkoeling. ’n senster bo die voordeur verskaf ook lieflike kruisventi­lasie deur die gang.”

Isolasiema­teriaal

ie betonblad van die stoepe is reg rondom die huis deur 5 Đm breģ stroke /soboard van die vloer binne geskei. tanneer die stoepe in die somer warm bak, dring dié hitte nie deur na binne nie, en in winter kan die stoepe nie die hitte “gaps” nie; dit bly binne.

san die spoumure is met Wratliperl gevul vir isolering, en sommige buitemure is met dié brandbesta­nde liggewig-hitteisola­sieproduk gepleister. ie dak is afgewerk met WlasĐon Euroof

ool, ’n hs-bestande verf.

Met plafonne van 50 mm/soboard styg die kwik selfs op ’n ϰϳ ° -dag selde hoģr as

Ϯϰ ° binne.

dermiese massa

Beter termiese massa as die rots al langs die huis se suidekant – van die hoofslaapk­amer aan die voorkant en reg deur die leefvertre­k aan die agterkant – kry jy nie. Op sonnige wintersdae bak die son die sementvloe­r warm, en snags ontsnap dié hitte nie. /n die somer bly die huis koel danksy die dakoorhang, en snags dra ’n bergbries die hitte weg.

 ??  ??
 ??  ?? Die gastekamer, waar Anette en Johan graag in die somer slaap omdat dit die koelste daar is, het ’n mooi uitsig op ’n sandsteenr­ots reg langs die venster.
Dis in die detail Anette het die laaghout in die deure van dié ou kassie, ’n gunsteling wat al jare saam met haar reis, met ogiesdraad vervang.
Die gastekamer, waar Anette en Johan graag in die somer slaap omdat dit die koelste daar is, het ’n mooi uitsig op ’n sandsteenr­ots reg langs die venster. Dis in die detail Anette het die laaghout in die deure van dié ou kassie, ’n gunsteling wat al jare saam met haar reis, met ogiesdraad vervang.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa