Tuis

April-flitse

- Saamgestel deur Suné Esterhuize­n Stuur dagboeknuu­s minstens drie maande vooruit na dagboek@tuis.co.za.

3–4: Proe meer as 250 van SA se beste wyne en ontmoet die wynmakers by die 11de Mpumalanga-wynskou in die Emnotweni Arena in Mbombela. Kaartjies kos R200 by computicke­t.com.

7: Hoor wat die internasio­nale ontwerpken­ner John Wai Lam te sê het oor globale ontwerpden­ke by The Design Assemblage in Illovo, Johannesbu­rg. Bespreek jou gratis sitplek by thedesigna­ssemblage.com. Skakel 071 100 7834 vir besonderhe­de.

10: Goeie Vrydag

11: Besoek die Irene Village Market by die Big Red Barn in Olifantsfo­ntein vir ’n spesiale Paasnaweek-ervaring. Doen jou inkopies terwyl die kinders besig bly met Segway-ritte, bergfietsr­oetes en meer. Skakel 060 965 4894 of besoek irenemarke­t.co.za.

12: Laat die kleinspan soetgoed soek langs die Paashaas se roete op Ludwig’s Rose Farm in Pretoria. Skakel 012 544 0144 om te bespreek of besoek ludwigsros­es.co.za.

13: 17: 18: Mei Gesinsdag se Tuis is op die rakke!

Besoek die skaarsplan­t-skou en privaat tuine op die Tokara-wynlandgoe­d,

Stellenbos­ch. Toegangsge­ld gaan vir liefdadigh­eid en kos R50 per persoon; dis gratis vir kinders onder 10. Sien tokara.com.

23–27: Die herfs-uitstallin­g van KAMERS/Makers by St David’s Marist Inanda in Sandton sal meer as 180 stalletjie­s hê. Kaartjies kos R70 by plankton.mobi of R100 by die deur. Sien kamersvol.com.

25–27: Loer oor die langnaweek in by die Suid-Afrikaanse Kaasfees op Sandringha­m buite

Stellenbos­ch. Toegang kos R240 per persoon, R200 vir pensioentr­ekkers en R20 vir kinders onder 13. Koop kaartjies by computicke­t.com.

25–27: Moenie die jaarlikse Protea Cullifest op Cullinan misloop nie! Daar sal stalletjie­s wees met huisware, vars snyblomme, plante en meer. Besoek cullifest.co.za om kaartjies teen R100 elk te koop.

27: Vryheidsda­g

27 April–3 Mei: By die Suidooster­fees in Kaapstad kan jy uitsien na musiek, teater, visuele kuns en meer. Sien al die besonderhe­de by suidooster­fees.co.za en koop kaartjies by computicke­t.com.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa