Tuis

SLAAP RUSTIG MET PROTECT-A-BED

Kyk mooi na jou matras – én jou gesondheid!

-

Daar’s ’n eenvoudige en maklike oplossing om jou bed – die mees gebruikte meubelstuk in jou huis – skoon, droog, higiënies en vry van allergene en stofmyte te hou.

KINDERS EN TROETELDIE­RE SAAM OP DIE BED?

Die lugdeurlat­ende en 100% waterdigte Protect-A-Bed-matrasbesk­ermer keer dat vloeistoww­e soos sweet, speeksel, urine en glipse met kos jou matras binnedring. Dit elimineer reuke en vlekke en voorkom skimmel- en bakteriële groei. Omdat dit asemhaal, sal jy glad nie warm en sweterig voel nie.

SUKKEL JY MET ’N STOFMYTALL­ERGIE?

Omdat Protect-A-Bed waterdig is, is dit ook bestand teen stofmyte. Dit beperk mense se blootstell­ing aan dié parasiet, een van die voorste oorsake van allergiese rinitis en asma, terwyl hulle slaap.

OP SOEK NA ’N EENVOUDIGE OPLOSSING?

Danksy die Pro te c t-A-Bed matras beskermers e pas laken-ontwerp is dit vinnig en maklik om oor ’n matras te trek en af te haal. Gooi dit op wasdag eenvoudig saam met die res van jou linne in die masjien en maak dit droog in die son óf in jou tuimeldroë­r.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ?? KRY JOUNE NOU!
Skandeer dié kode en sien ons spesiale aanbod vir Tuislesers.
KRY JOUNE NOU! Skandeer dié kode en sien ons spesiale aanbod vir Tuislesers.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa