Tuis

Sit- of neersitple­k

-

Een van Samesyn se pragtige ontwerpe het ’n praktiese nut gekry as oortreksel vir ’n ottoman in dié knus sitkamer. Sowat 1,7 m was nodig om die ottoman te stoffeer, vertel Lindy Kriek, mede-eienaar van dié bedruktela­p-saak. “Dié spesifieke ontwerp heet Mzansi – dis van poliëster, wat lekker maklik skoonmaak, maar jy kan natuurlik ook linne, fluweel of kunslinne gebruik.” >>

 ??  ?? Stoeltjie met kunspels van MRP Home
Stoeltjie met kunspels van MRP Home

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa