Tuis

Pasmaats

-

Tammy en Alistair Holmes is dol oor die kombinasie van geel en grys, daarom het hulle op dié kleurskema besluit vir hul studeerkam­er in Parkmore, Johannesbu­rg. Die lang gordyne met die tropiese patroon van Constantia Fabrics sorg vir visuele drama.

 ??  ?? Dis in die detail
Geel pompons om die rande van die strooikuss­ing word op die gordyn herhaal.
Dis in die detail Geel pompons om die rande van die strooikuss­ing word op die gordyn herhaal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa