Tuis

Dagboek Maart-hoogtepunt­e

-

Honde huis ,’ n werklikhei­d s program vir diereliefh­ebbers, begin op 1 Maar top VIA( D St v-kanaal 147). Carmen Bekker wéét wat honde wil hê. In dié program besoek sy diereskuil­ings en kies dan die perfekte pasmaat vir gesinne wat ’n hondekind soek. Skakel elke Donderdag om 17:30 in vir nuwe episodes (heruitsend­ings Saterdae om 16:00).

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa