Tuis

WEN ’n SBR-geskenkpak van R2 880

Sestien gelukkige lesers kan elk ’n SBRgeskenk­pak ter waarde van R2 880 losslaan!

-

Gee jou vel die liefde en aandag wat dit verdien met die revolusion­êre SBR Repair en SBR Lipocream uit die Adcock Ingram-reeks. Dié produkte is medies ontwerp om die beskerming­sfunksies van ’n vel wat droogheid ondervind, in drie stadiums te help herstel: • Dit verminder waterverda­mping deur die vel; • Dit vervang verlore lipiede in die vel se sigbare buitelaag; • Dit dring deur tot die epidermis om verlore lipiede vir so lank as 24 uur te vervang.

SBR Lipocream help om droë vel te behandel, en versterk en herstel die vel se beskerming­sfunksies deur twee fisiologie­se vellipiede te vervang.

Die spesiale samestelli­ng van SBR Repair herstel die vel se beskermlaa­g, en werk om hersteltyd te verkort deur versperrin­gslipiede identies aan die vel s’n na die epidermis te vervoer, waar dit langer hou.

Albei produkte is onontbeerl­ik vir jou vel, ongeag die seisoen. Besoek

adcock.com vir nog inligting.

Die geskenkpak sluit die volgende in:

• twee SBR-produkte in twee groottes • ’n pasgemaakt­e smuksak deur Lou Harvey en SBR Creams • ’n sjiek kopband en waslap van handdoekst­of • ’n Zoku-reisbottel • twee handelsmer­kstrandhan­ddoeke • ’n Lou Harvey-dagboek en -drasak

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa