Decorex Durban
21–25: Durban-uitstalsentrum Decorex se tema “Rhythm of Life” plaas die kollig op die grootste trends vir 2018 met uitstallings soos die Decorex Trend Haus en Kitchen Trends Project. Kaartjies kos R95 vir volwassenes, R85 vir pensioentrekkers en studente, en R20 vir kinders onder 12. Skakel 011 549 8300 of besoek reedexpoafrica.co.za/decorex/.