Tuis

Agter toe deure

-

Ruim vir jou ’n plek in jou huis in om jou stokperdji­es in vrede te beoefen en kreatief te wees – al is dit net ’n kas of lessenaar – en maak tyd om daar te speel. Amori van Jaarsveld van GraaffRein­et het staalskuif­deure laat aanbring waarmee sy dié vertrek kan toetrek wanneer dinge te deurmekaar raak. Die industriël­e skuifdeur (oorkant) kontrastee­r treffend met die andersins romantiese vertrek. >>

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa