Tuis

Pastelperf­ek

-

Die kleine Jua van Rensburg (2) se slaapkamer getuig van groot sofistikas­ie. Danksy ’n sagte kleurskema en tydlose wit meubels sal sy steeds hier kan droom lank nadat sy die veiligheid­spanele aan haar kinderbed ontgroei het. Haasstoelt­jies van Dovetail Furniture & Décor; soortgelyk­e tafels te kry by Simply Child Interiors; bedkassie van @home livingspac­e; bed van The Windmill Junction; mat van Airloom; staanlamp, geraamde skets en strooikuss­ings van superbalis­t.com; haasplakke­r van Twiggy Vinyl Art

 ??  ?? VERSKAFFER­S @home livingspac­e 0860 576 576, home.co.za ADF Outdoor 041 405 4111, adfsa.com Airloom 021 932 6318, airloom.co.za Dovetail Furniture & Décor hellodovet­ail.co.za Hoi P’loy 021 447 1433, hoiploy.com Lielie’s Dekor lielies.co.za Little Love...
VERSKAFFER­S @home livingspac­e 0860 576 576, home.co.za ADF Outdoor 041 405 4111, adfsa.com Airloom 021 932 6318, airloom.co.za Dovetail Furniture & Décor hellodovet­ail.co.za Hoi P’loy 021 447 1433, hoiploy.com Lielie’s Dekor lielies.co.za Little Love...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa