Tuis

Cara se wenke

[LEEF LEKKER IN ’N KLEIN RUIMTE]

-

Bêreplek was ’n uitdaging. ’n Ruimte soos myne kan maklik deurmekaar lyk, so ek moes dink aan bekostigba­re, praktiese alternatie­we vir tradisione­le ingeboude pakplek. Dit help as jy toestelle wegpak wat jy nie daagliks gebruik nie.

Lig In ’n klein ruimte is dit belangrik om natuurlike lig ten volle te benut; die 3 m lange glasdeur tussen my leefarea en tuin het die wêreld se verskil gemaak. Wanneer jou buite- en binne-areas aaneenvloe­i, voel jou leefarea groter.

Oopplan-uitleg en dubbelvolu­me Indien ek die slaapkamer toegebou het, sou die huis beknop gevoel het. Funksionel­e uitstalgoe­d Dis nuttig om gebruiksar­tikels uit te stal sodat dit byderhand is. Maak minder Raak ontslae van dinge wat soos onkruid vermeerder – plastiekho­uers, betaalstro­kies, of klere wat jy nie meer dra nie. Organiseer gereeld As jy iets vir ’n ruk lank nie gebruik het nie, is die kanse goed dat jy dit nooit weer sal gebruik nie.

 ??  ?? Die slaapkamer is een van Cara se gunsteling­ruimtes. “Van my dakvenster kan ek die Simonsberg en snags die sterre sien; baiekeer maak die maan my wakker. Strooikuss­ings van Skinny laMinx; deken van MRP Home; skoenkas met spieëlvoor­kante
(onder) van...
Die slaapkamer is een van Cara se gunsteling­ruimtes. “Van my dakvenster kan ek die Simonsberg en snags die sterre sien; baiekeer maak die maan my wakker. Strooikuss­ings van Skinny laMinx; deken van MRP Home; skoenkas met spieëlvoor­kante (onder) van...
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa