Tuis

7 Hou links

-

Niemand het die gangetjie links van die voordeur in Lorraine Coetzer se Bellville-huis gebruik nie; familie en kuiergaste het altyd regs gedraai deur die eetarea op pad kombuis toe. Op ’n dag het Lorraine gekla oor die min plek in haar klein kombuis – die kaste het uit hul nate gebars! Dis toe dat haar dogter Mar-Louise met die vernuftige plan vorendag kom om die ongebruikt­e gangetjie in ’n spens te omskep. Lorraine het dit toe sommer laat toebou en hol dennehoutr­akke laat installeer.

Blink idee!

Kratte op rolwiele pas knus onder die rakke en verskaf bêreplek vir kombuiswar­e wat nie gereeld gebruik word nie.

 ??  ?? Rakstutte van Cape Garden; hanglampe van Eagle Lighting; horlosie van Boardmans; muur gebou deur Prizma Projects
Rakstutte van Cape Garden; hanglampe van Eagle Lighting; horlosie van Boardmans; muur gebou deur Prizma Projects

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa