Tuis

1 GROEN EN KALM

-

Catherine Crawford het haar huis in Kaapstad gekoop nadat sy haar hart op die pragtige binnehof verloor het.

Die vorige eienaars het reeds ’n klimop teen die meeste van die donkergrys mure opgelei en het ’n pragtige prieel geskep deur ’n ornamentel­e druif oor ’n raamwerk van dryfhout te laat rank.

Kunsgras vra min moeite, en dra by tot die weelderige gevoel. >>

 ??  ?? Oorweeg jy kunsgras? Lees meer by netwerk24.com/tuis/. Die eetkamer en kombuis het stapeldeur­e wat op die binnehof oopmaak – ’n goeie keuse vir ’n klein ruimte. “Die binnehof is ’n ekstra ‘kuiervertr­ek’ en lekker beskut teen die wind,” sê Catherine, en...
Oorweeg jy kunsgras? Lees meer by netwerk24.com/tuis/. Die eetkamer en kombuis het stapeldeur­e wat op die binnehof oopmaak – ’n goeie keuse vir ’n klein ruimte. “Die binnehof is ’n ekstra ‘kuiervertr­ek’ en lekker beskut teen die wind,” sê Catherine, en...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa