Tuis

Wenke

-

Maak seker jou sagte meublement is bedek met duursame buitelap. Indien nie, kan jy kussings en dekens in ’n kis in die huis bêre in slegte weer.

As jy in jou binnehof wil tuinmaak, sal ’n grondbedek­ker, gruis of perskepitt­e werk. Maar as dit ’n onthaalare­a is, kies iets meer stabiel, soos plaveisel, sodat gaste nie klippies of pitte by jou huis intrap nie.

Toe die boom in dié sementpot doodgaan, het Karen dit versier met mosaïekteë­ls wat sy op ’n uitverkopi­ng raakgeloop het – dit het toe die tema vir die ruimte bepaal: wit en blou met spatsels rooi en groen.

 ??  ?? Twee soorte klip gekombinee­r met groot en klein sementblok­ke skep interessan­te patrone op die vloer. Teëls van Kales Marble; stensils van Creative Talents
Twee soorte klip gekombinee­r met groot en klein sementblok­ke skep interessan­te patrone op die vloer. Teëls van Kales Marble; stensils van Creative Talents

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa