Tuis

SO MAAK JY

-

1 Gebruik die figuursaag en saag die een hoek van al twee 250 x 130 mm-stutte rond. Trek ook ’n halwe sirkel met ’n potlood op die 600 x 300 mm-valblad en saag dit al langs die potloodlyn uit.

2 Skroef die 600 x 150 mmvaste blad haaks op die 600 x 130 mm-rugkant vas met die 40 mm-skroewe. Wenk Gebruik een van die 250 x 130 mm-stutte as ondersteun­ing.

3 Draai die struktuur onderstebo met die vaste blad na onder en plaas die halfronde valblad daarteen; verbind die twee blaaie met twee 75 mm-skarniere (plaas die skarniere sowat 10 mm van elke sy en gebruik die 16 mm-skroewe).

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa