Tuis

Die afslaantaf­el het ’n dubbele doel: met die blad afgeslaan, dien die bokant steeds as ’n nuttige rakkie! – Deon

-

4 Posisionee­r die twee 250 x 130 mm-stutte haaks teen die rugkant, gelyk met die binnerand van die twee blad-skarniere, en merk waar die tweede skarnierpa­ar teen die rugkant en die stutte moet vaskom. Skroef die skarniere eers aan die stutte en dan aan die rugkant vas.

5 Boor drie gidsgaatji­es deur die rugkant waardeur jy die tafeltjie aan die muur kan vasskroef. Wenk Posisionee­r die middelste skroefgat effens hoër as die twee buitenstes, dan sal jou rak stewiger teen die muur sit. Vul alle skroefgate met houtvuller en skuur die hout deeglik sodra dit goed droog is.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa