Tuis

Vat die pad

-

Rojaal is ’n gesellige eetplek op Elgin, minder as ’n uur se ry van Kaapstad. Arno Reuvers, ’n ondernemen­de appelboer, het dit net meer as ’n jaar gelede op die been gebring in ’n ou blomskuur met ’n pragtige uitsig op die vallei. Die dekor herinner aan toeka se tyd en die spyskaart spog met gunsteling­e soos hoendersla­ai en roosterkoe­k; vir suikertand­e is daar verleideli­ke koek en Cream Soda-floats. Dis Woensdae tot Sondae oop van 08:00 tot 17:00. Skakel 021 204 1085.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa