Tuis

KLASSIEKE KOMBINASIE

-

Darling Brew se nuwe The Golden Tail Lemon Radler (ook bekend as ’n shandy) is ’n ligte, verfrissen­de kombinasie van bier en limonade. Met ’n alkoholinh­oud van net 2,6% is dit perfek as jy op soek is na ’n ligte drankie. Besoek darlingbre­w.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa