Tuis

Vars idees Aardse Kersversie­rings

Skep jou eie prettige versiering­s uit die natuur.

- Deur Johané Neilson Foto’s Francois Oberholste­r

Maak jou kruisie

Kersfees is die perfekte tyd om met jou kreatiewe talente te spog! Of jy jou versiering­s stik, borduur, of verf, hoekom nie jou handewerk uitstal aan ’n groot tak bo die tafel nie? Dié pragtige tooisels van Just Love Stitch is hardebord wat jy self met die hand met kruissteek versier. Elke stelletjie kom met ’n basis, patroon en net genoeg garing. Dis die ideale geskenk vir iemand wat graag met hul hande werk. Bestel aanlyn by justlovest­itch.com

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa