Een­vou­di­ge ge­not in die Kam­de­boo

Tuis - - NEWS - Deur Ma­ri­an van Wyk • Fo­to’s Fran­cois O­ber­hol­ster • As­sis­tent S­ha­ron Wel­man

Wan­neer dit voel of die gan­se wê­reld op die Tuin­roe­te toe­sak, kies die Van den Bergs van Ge­or­ge koers na Lang­fon­tein en vier Kers­fees in die rus­tig­heid van die Kam­de­boo.

Lang­fon­tein se ou klip­skuur is min of meer so oud soos die op­stal, wat in 1860 ge­bou is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.