WEN ’n P­hi­lips Ai­r­f­ry­er ter waar­de van R4 999

Tien le­sers ken elk ’n P­hi­lips XXL Ai­r­f­ry­er van R4 999* los­slaan!

Tuis - - NEWS -

Dit bly maar moei­lik om in die va­kan­sie­tyd te pro­beer ge­wig ver­loor, maar om jou ge­wig te hand­haaf na­dat jy die win­ter­vet­jies af­ge­skud het, hoef glad nie ’n stryd te wees nie!

Dis ’n al­ge­me­ne mis­vat­ting dat ’n ge­son­de leef­styl nood­wen­dig be­per­kend is – jy be­hoort nog steeds jou guns­te­ling­kos­se te kan ge­niet son­der om skul­dig te voel daar­oor. Die fees­tyd gaan im­mers oor goeie tye saam met fa­mi­lie en vrien­de. Met die P­hi­lips A­van­ce Col­lecti­on XXL Ai­r­f­ry­er kan jy dit be­slis doen.

Dank­sy ge­vor­der­de vet­ver­wy­de­rings­teg­no­lo­gie is dit die krag­tig­ste Ai­r­f­ry­er nog, en help dit jou om ge­son­de s­mul­kos tuis te be­rei. Die nu­we T­win Tur­boS­tar-teg­no­lo­gie laat die warm lug in die P­hi­lips A­van­ce Col­lecti­on XXL Ai­r­f­ry­er soos ’n tor­na­do deur die braai­mand­jie tol; dit ont­trek die vet uit die kos, maar be­hou al die sap­pe en geur. Dis die ge­sond­ste ma­nier om kos te braai!

Die P­hi­lips A­van­ce Col­lecti­on XXL Ai­r­f­ry­er spog ook met ’n 40% gro­ter weer­kaat­sen­de op­per­vlak wat kos e­ga­lig laat gaar word, en ’n doel­tref­fen­de roos­ter­e­le­ment wat ver­se­ker dat al­les mooi bruin braai. Of jy nou braai, bak of roos­ter, die eind­re­sul­taat is al­tyd per­fek gaar­ge­maak en lip­lek­ker.

Kry jou P­hi­lips A­van­ce Col­lecti­on XXL Ai­r­f­ry­er by Hirsch’s, Ta­ke­a­lot, Di­on Wi­red en voor­ste on­af­hank­li­ke af­set­pun­te.

P­hi­lips – in­spi­ra­sie vir lek­ker, ge­son­de huis­kos. Be­soek p­hi­lips.co.za vir meer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.