Tuis

Vra vir JJ

-

Eric Smith skryf Dié rankplant groei oor die muur van die bure se kant af en ons wil graag weet wat dit is.

JJ antwoord Dis ’n kruipvy (Ficus pumila); soos jy kan sien, lyk die vrugte soos ’n vy. Omdat dit aggressief groei, moet jy dit weghou van jou huis se fondasie, waar dit probleme kan veroorsaak.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa