Tuis

WEN!

-

Die skrywer van dié maand se wenbrief slaan ’n Summer Wonderbag-geskenkpak van R700 los! Met die revolusion­êre Wonderbag hoef jy jou nooit weer ure lank voor ’n warm stoof af te sloof nie. Al wat jy kort, is die nodige bestanddel­e en ’n smullekker resep. Sit alles in ’n pot, bring dit tot kookpunt en druk dit dan in jou Wonderbag, wat dit verder sal gaarmaak – tot 12 uur lank, en dit sonder elektrisit­eit! Dié feestyd het Wonderbag talle spesiale aanbieding­e en geskenkpak­ke – sien meer by wonderbagw­orld.com.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa