Tuis

Herwinning is tops

-

Yolandé Maritz van Pretoria

skryf Ons is die trotse eienaars van Fralande Gastehuis in Waverley, Pretoria en wys graag van die verbeterin­gs wat ons onlangs aangebring het.

Ek het jare gelede ’n ou houtheinin­g by ’n vriendin gekry; nou is dit ’n kopstuk in een van die gastekamer­s. In die ander kamer het my man palette gebruik om iets interessan­ts te skep.

Ons gaste is gaande oor albei!

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa