Tuis

SPIER LIGHT ART SHOW

-

8 Desember – 30 Januarie: Stellenbos­ch Maak jou reg vir ’n wafferse uitstallin­g van lig- en klankkunsw­erke op dié geskiedkun­dige plaas; die openingser­emonie op die 8ste en 9de is gechoreogr­afeer deur Jay Pather. Bespreek ’n piekniek vooraf of gaan eet by Eight voor die optog begin. Kaartjies kos R200 per volwassene of R580 per paartjie en die prys sluit ’n piekniek vir twee in. Skakel 021 809 1100 of besoek spier.co.za

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa