De­sem­ber-flit­se

Tuis - - DAGBOEK -

29 Nov. – 1 Des.; 6–8 Des.: Neem deel aan een van die oud­ste fonds­in­sa­me­lings­pro­jek­te in SA, die Nod­dy Par­ty in So­mer­set-Wes. Tooi jou op en bring die klein­span vir ton­ne pret en ak­ti­wi­tei­te. Kaar­tjies kos van­af R25 by web­tic­kets.co.za. Ska­kel 082 929 0828 of sien nod­dy.org.za. 30 Nov. – 1 Des.: Die Eas­tern Ca­pe Wi­ne S­how in Port E­li­za­beth stel jou voor aan meer as 200 wy­ne van on­der meer S­teen­berg en S­pier. Kry kaar­tjies teen R190 by com­pu­tic­ket.com. Ska­kel 011 482 5936 of be­soek e­as­ter­n­ca­pe­wi­nes­how.co.za. 1: Die Gin & To­nic Fe­s­ti­val in Ne­w­town, Jo­han­nes­burg, bied meer as 50 plaas­li­ke en in­ter­na­si­o­na­le je­ne­wers, men­gel­dran­kies en le­wen­de mu­siek. Ska­kel 071 641 6327 of be­soek gi­nand­to­ni­cfes­ti­val.co.za. 1–2: Tof jou op en kom drink ’n glas MCC by die jaar­lik­se Fransch­hoek Cap Clas­si­que & C­ham­pa­gne Fe­s­ti­val. Kaar­tjies kos R395 by web­tic­kets.co.za en sluit ’n proe­glas en -koe­pons in. Sien fransch­hoek­mcc.co.za. 2–19: Kom kyk na Jen­ny Par­sons se uit­stal­ling “Si­lent Land” by die RK Con­tem­po­ra­ry Gal­le­ry op Rie­beekKas­teel, met ’n reeks land­skap­skil­de­rye wat die Swart­land uit­beeld. Ska­kel 083 653 3697. 4–9: Ver­lus­tig jou in ’n skat­kis van hand­ge­maak­te mooi­goed deur meer as 170 ta­lent­vol­le uit­stal­lers by KAMERS/Ma­kers I­re­ne, Corn­wall Hill Col­le­ge. Kry kaar­tjies teen R60 by plank­ton.mo­bi; sien ka­mers­vol.com. 7: Vier die fees­tyd by die 1FOX Mar­ket S­hed in Jo­han­nes­burg en ge­niet ’n gra­tis Kers-uit­voe­ring deur die Gau­teng­se o­pe­ra­ge­sel­skap! Ska­kel 082 780 3595 of be­soek 1fox.co.za. 15–16; 22–23: S­mul aan ’n for­mi­da­be­le mid­dag­e­te deur B­ri­an Berk­man by B­ri­an’s Kit­chen Pop-Ups op P­rin­gle­baai. Die ban­ting-v­rien­de­li­ke spys­kaart sluit sta­dig gaar­ge­maak­te bees­bors en ’n ve­ge­ta­rie­se ke­ker­ert­jie­ker­rie in. Be­spreek jou plek vir R500 by quic­ket.co.za en sien bri­an­berk­man.com vir nog.

Ja­nu­a­rie se Tuis is op 17: die rak­ke! 23: Bo­ney M. tree op in Kir­sten­bosch in Kaap­stad met al hul tref­fers (Liz Mit­chell sing saam). Kaar­tjie­pry­se be­gin by R290 by web­tic­kets.co.za; ska­kel 021 799 8783.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.